FAQ - Table of Contents

1
Hoe kan ek seker maak dat my webwerf hier vertoon
2
Hoe weet ek of my werf in hierdie afdeling pas?
3
Hoe kan ek my werf vinnig gelys kry?


1
Q: Hoe kan ek seker maak dat my webwerf hier vertoon
A:
Plaas die aansoek in Afrikaans al is daar geen Afrikaanse inhoud op die blaaie nie. 'n Kort kragtige opsomming van die bladsye maak dit ook maklik om gunstig te oorweeg.
by andre999 at 2009-04-02 02:48:37
2
Q: Hoe weet ek of my werf in hierdie afdeling pas?
A:
As die webwerf afrikaanse inhoud, eienaars, aanwysings bevat of voorsiening maak vir Afrikaanse besoekers is hierdie, oor die algemeen, die korrekte afdeling vir jou werf.
by andre999 at 2009-10-08 00:23:37
3
Q: Hoe kan ek my werf vinnig gelys kry?
A:
Verseker dat die inhoud van jou submissie ordentelik lees en goed, opsommend en saaklik as moontlik is, dit vergemaklik die plasing.
by andre999 at 2009-10-08 00:23:57