Afrikaanse aanlyn koerante en nuuswerwe wat nie as gedrukte media beskikbaar is nie.
Die werf moet in Afrikaans wees. E-koerante wat as gedukte media beskikbaar is, hoort in die Afrikaans/Nuus/Koerante kategorie. ''n E-koerant is meer gerig op berigte, en ''n e-tydskrif is meer gerig op artikels.