Hierdie afdeling behels all kunste en vermaak werwe insluitend maar nie beperk tot die uitvoerende kunste, teater en ander kultuur vermaaklikhede
Lux Verbi
Lux Verbi is die oudste Christelike druknaam van produkte met ’n evangeliese fokus.
Musikale Produksie SA
Musikale Produksies SA bied aan sy kliente beste kunstenaars teen billike pryse en lewer 'n uitmuntende diens!
Noot vir Noot
Noot vir Noot is Suid Afrika se gewildste musiekvasvra-speletjie vir die hele gesin.
Oppiwater Kunstefees
Die eerste volwaardige Afrikaanse Kunstefees op Starlight Cruises se nuwe skip, die Sinfonia
Pierneef teater
Die Pierneefteater is in Pretoria, geleë in die hart van die Moot, in die woongebied Villieria. Van die stad se kant af, is die teater reg agter die Uniegebou
The South African State Theatre
Die Staatsteater is gelee in die hartjie van Pretoria. Die beste Afrikaanse, en alle ander tale en kultuur, dramas en toneelopvoerings word by hierdie teater aangebied.
Tuisblad-Tarentaal Teater
Die Tuisblad van die Tarentaal Teater op Rustenburg bied verskeie toneelstukke en optredings aan.
Woordeboek van die Afrikaanse Taal
Woordeboek van die Afrikaanse Taal is 'n webwerf wat die afrikaanse taal vanaf alle hoeke benader

Other languages 4

[Sunflower Mozilla]
Last update:
April 15, 2016 at 10:35:13 UTC
Streke
Wetenskap
Inkopies
Samelewing
Sport
Alle tale
Kuns
Besigheid
Rekenaars
Gesondheid
Tuis
Nuus
Naslaan