Afrikaanse Klub
Nie-winsgewende Afrikaanse klub vir alle Suid-Afrikaners ter vestiging en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse kultuur in Nieu Seeland.
Beweging vir Christelik-Volkseie Onderwys
Onafhanklike skolenetwerk in Suid-Afrika met ongeveer 50 lede.
Die Roepstem - De Roepstem
Die Roepstem is 'n Nederlands- en Afrikaanstalige webruimte wat die gebruik van albei tale wil bevorder. Ook dient De Roepstem tot nadere kennismaking van de geinteresseerde met beide talen.
Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA)
Net soos die ou Stigting vir Afrikaans, beywer die SBA hom vir die bemagtiging van Afrikaans sprekers, deur projekte oor geletterdheid, sosiale gesondheid, uitbou van die kunste, ens.
Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere
Nederlands-Vlaams-Afrikaanse kultuursentrum in Pinelands naby Kaapstad. Die HdN sentrum bevat 'n ruim biblioteek en mediasentrum, klaskamers en konferensielokale, en lees- en kuierareas.
[Sunflower Mozilla]
Last update:
March 20, 2014 at 13:24:04 UTC
Samelewing
Sport
Alle tale
Kuns
Besigheid
Rekenaars
Gesondheid
Tuis
Nuus
Naslaan
Streke
Wetenskap
Inkopies