World Afrikaans Rekenaars
16
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker
Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
Afrikaanse Webwerwe
Webwerwe en webwinkels in Afrikaans.
Arkweb Ontwerp
Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
Infokerk
Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
Interpret
Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke.
Jubelatè rekenaarleersentrum
Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
Kenweb
Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
Kleuter-Klieks
Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
Lochner - Rekenaars
Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
NG Web
Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
Rekenaardienste, Sagteware en Webhuisvesting.
Rekenaarsdienste en sagteware aan opvoedkundige instellings en webhuisvesting aan almal
TrioMelk
Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
Upfront Systems
'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
Webgrafika
Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek
E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
WSpel
Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.

Other languages 88

[Space Mozilla]
Last update:
February 16, 2016 at 9:05:26 UTC
Rekenaars
Gesondheid
Tuis
Nuus
Naslaan
Streke
Wetenskap
Inkopies
Samelewing
Sport
Alle tale
Kuns
Besigheid